’n Joernalis, skielik sonder werk en geld. ’n Rockster, besig om sy wonde te lek nadat sy verloofde hom verneuk het. En die beeldskone, beeldskone Weskus met haar unieke bekoring. Die topverkoper Die tragiese saak van Pamina Vermaak, deur die joernalis en skrywer Annie Klopper, is in 2018 gepubliseer en word nou verwerk in ’n rolprent. Die verfilming van hierdie romantiese komedie het reeds begin, met ’n rolverdeling wat vars jong talent én verskeie Suid-Afrikaanse legendes insluit.
No actors for this record.
No lists.
No lists.
No lists.
Please log in to view notes.